top of page
Home: Welcome

Ekstraklas Skedule
Wiskunde ekstraklasse vir graad 8 en 9, sal elke week gehou word, in die klasse sal daar na die teorie asook die toepassing van wiskunde gekyk word. Met voorbeelde van ou vraestelle, met volledige memorandums. Elke leerder sal op n weeklikse basis oefeninge kry om hulle wiskunde vermoens te verbeter deur oefening !
Die ekstra klasse kan in persoon of aanlyn aangebied word.
Home: Tests & Assignments

Vraestelle Plus Memorandum
Vanaf 2014 tot 2019
Wiskunde Sillabus
Wanneer dit by akademie kom, is almal anders - ons het almal ons eie unieke metodes om inligting te leer en te absorbeer. Daarom doen ek my bes om n sillabus te ontwerp om elke student se behoeftes te akkommodeer.
Home: Syllabus
Aansoekvorm
Kraaifontein, Cape Town, South Africa

Home: Contact
bottom of page

